Skip to main content

Gratis · Afrikaanse reeks

Kyk Entrepreneur van die Jaar 2025

Vyf gewone Suid-Afrikaners bou regte besighede van amper niks af. Kyk hoe hulle voor die beoordelaars staan, en wie die titel wen.

Agt episodes. Regte besighede. Gee jou naam en e-pos om te begin kyk.

Entrepreneur van die Jaar 2025

Geen gemors nie. Ons stuur net die reeks. Teken enige tyd uit.

8episodes om te kyk
5finaliste en hul besighede
RegteSuid-Afrikaanse besighede
100%gratis om te kyk
Hierdie reeks is vir jou as jy 'n besigheid het, of een wil begin. Elke episode wys 'n regte Suid-Afrikaanse besigheid, die stryd daaragter, en die lesse wat werk.
Wat jy gaan kyk

Agt episodes. Agt regte besighede. Een wenner.

Die reeksAgt episodes

Van die eerste indrukke tot die groot finale.

1
Ontmoet die finaliste

Ontmoet die vyf finaliste en die beoordelaars, en hoor die eerste indrukke.

2
'n Werwingsbesigheid

Hoe 'n werwingsbesigheid uit 'n bank-loopbaan gebore is.

3
Witblits en mampoer

'n Plaasstokery hou Afrikaanse erfenis lewendig.

4
'n Welstandsbesigheid

Handgemaakte produkte gebou uit essensiele olies en 'n moeilike tyd.

5
Plaaskos by jou deur

Gevriesde etes en gebak wat self by kliente afgelewer word.

6
'n Bemarkingsagentskap

'n Digitale bemarkingsagentskap wat kliente laat groei.

7
Aanlyn gesonde etes

Voorafgemaakte gesonde maaltye, by jou deur afgelewer.

8
Die groot finale

Die beoordelaars kies die Entrepreneur van die Jaar 2025.

Hoekom gratis? Ons glo Suid-Afrikaanse besighede moet van mekaar leer. Kyk die reeks, vat die lesse, en pas dit toe op jou eie besigheid.
Begin nou kyk

Gee jou naam en e-pos, en ons stuur die eerste episode dadelik.

Geen gemors nie. Ons stuur net die reeks.